top of page
DSC04484.JPG
DSC05112.JPG
DSC05100.JPG

SA's in Oudsthoorn

departure 6 of March, back 9 March
SA (24).JPG

On Wednesday 6 March a group of 20 boys and 12 girls left Paarl on their way to Oudtshoorn to participate in the SA Junior Tug-of-War Championships.

 

Ons klein spannetjie toutrekkers weeg in op Donderdag 7 Maart en na ‘n stewige ontbyt is hulle reg om hulle staal te wys.

 

The SA Junior Champs was held on the 8th and 9th of March and were hosted by the Oudtshoorn School of Skills. Boys, girls, mixed teams and primary school teams from all over the country took part.

 

Volgens syfers wat aan die begin van die kampioenskappe getoon is, neem 88 kaalvoet (laerskool) spanne in 5 gewigsklasse, 18 gemengde spanne in 1 gewigsklas, 124 seuns spanne in 6 gewigsklasse en 48 meisie spanne in 3 gewigsklasse deel aan die kampioenskappe.

 

Uit ons groupie trekkers skryf ons die volgende spanne in:

 

  • 3 gemengde spanne;

  • 8 seuns spanne en

  • 2 dogter spanne.

 

It was decided that all our teams will only be competing in the A division and not in the shield division. The competition was extremely tough, and our teams competed against teams that had double the experience and double the amount of practice. Despite this and although we were unable to secure any medals, our teams performed well.

 

Ons seuns A spanne behaal die volgende plekke:

 

  • 480kg span kom 4de uit 24;

  • 600kg span kom 6de uit 12;

  • 520kg span kom 6de uit 18;

  • 440kg span kom 4de in hulle afdeling van 6, maar hulle eindig ongelukkig nie in die top 10 uit die 26 spanne wat deel neem nie;

  • 560kg span eindig ongeveer 11de uit 15.

 

Ons dogter spanne behaal die volgende plekke:

 

  • 520kg span kom 6de uit 14;

  • 480kg span kom 5de in hulle afdeling van 10, maar eindig ongelukkig nie in die top 10 uit die 21 spanne wat deelneem nie.

 

Ons gemengde span eindig 8ste uit 18.

 

We unfortunately suffered two serious injuries with one of the boys and one of girls tearing rib muscles.

 

Despite this, all teams considered this championship as a good learning experience and all are looking forward to next year to redeem themselves.

​

​

​

Baie dankie Maretha Bubb, mama van Jordan  graad 11, vir die tekst!

Baie Dankie aan al ons borge!

  • Our t-shirts looked fantastic (we were by far the most beautiful team!!)

  • die wors wat ons gekry het  uit Kareedouw en die burgers van Kolskoot uit die Paarl was heerlik!

  • and with a new Pyntuin in progress we will only get better and stronger!

bottom of page