top of page
DSC04484.JPG
DSC05112.JPG
DSC05100.JPG

Wie is ons Pêrels en wie is ons Kêrels

Ons seuns se entoesiasme vir toutrek is so aansteeklik, dat ‘n groep meisies uit La Rochelle en Girls’ High ook hierdie seisoen saam met hulle begin oefen en deelneem het.
Die meisiespanne (bekend as Die Pêrels) en die gemengde spanne, na wie ons verwys as Die Pêrels en die Kêrels, verstom alreeds die skares met hulle sukses!
Die kêrels gebruik hulle goeie HJS maniere en dis mooi om te sien hoe die spanne saam oefen in die pyntuin en later baklei op die veld!
Ons benodig nog dringend 'n borg vir mooi toutrek hempies. Kontak gerus ons afrigter of die admin dames indien u 'n kans sien om te help!

SA's 

Oudtshoorn 6-7-8-9/03/2019

nobody was not allowed on the field this time, Thanks you water girls to take some pictures on the field!

Hoëerskool Robertson

Robertson 23/02/2019

I was not allowed on the field this time, therefore just some more "kuier" pictures 

Drostdy

Worcester 09/02/2019

Helderberg

Strand 02/02/2019

HTS Bellville

Bellville 26/01/2019

Jan Kriel

Kuilsrivier, 19/01/2019
bottom of page